Magna Graecia

Magna Graecia, omtrent 280 v.C.
Tempel van die godin Atena in Paestum

Die term Magna Graecia (Latyn, letterlik "Groot-Griekeland"; Grieks Μεγάλη Ελλάς Megálē Hellás) verwys na die gebiede in die antieke Suid-Italië en Sisilië, waar Griekse setlaars hulle sedert die 8ste eeu v.C. gevestig het. Magna Graecia het talle digbevolkte stede en onafhanklike state behels, wat dikwels oorlog teen mekaar gevoer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search